Search

Welkom by die Voortrekkers

Die Voortrekkers is ‘n kultuurbeweging wat die moderne Afrikaner, in besonder sy jeug, bemagtig om as positiewe Burgers en konsekwente Christene suksesvol te wees. Elke lid gaan sy volle potensiaal bereik deur geleenthede te gebruik om effektiewe persoonlike leierskap te ontwikkel.

Met die vrystelling van hierdie sentrale administrasie webwerf program, verseker ons dat ons volwasse lede nie vasgevang word met administratiewe take nie, maar eerder die tyd spandeer met ons jeug.

Laerskoollede

Die laerskoollede van Die Voortrekkers staan bekend as Penkoppe (seuns) en Drawwertjies (dogters). Deur die loop van die agt laerskooljare, wil ons d.m.v. die loopbaanplan, die kinders aanmoedig om leiers van hul eie lewens te wees.

Leer meer

Hoërskoollede

Die hoërskoollede van Die Voortrekkers staan bekend as Verkenners. Deur die loop van hulle hoërskooljare, word die kinders d.m.v. die loopbaanplan aanmoedig om persoonlike leierskap te bemeester en suksesvol as 'n leier op te tree.

Leer meer

Jong Volwasse Lede

Jong volwasse lede in Die Voortrekkers, tussen die ouderdom van 18 en 28, kan deel word van die Staatmakers. In die loop van hierdie jare, word in die loopbaan plan gefokus op selfaktualisering, opleiding en dienslewering aan Die Voortrekkers .

Leer meer

Nuutste Storieboeke en Fotos

Belangrike Afkondigings

Opkomende Aktiwiteite

Aug 2016
  • Transvaal GGA (Aktiwiteit) (3156)
    08 Aug 2016 Garsvallei GGA
    Spesialisasies aangebied vir graad 1 tot graad 12.
  • Transvaal Gebiedsfunksie (3255)
    09 Aug 2016 Oord Verkennerdag
    Garsvallei en Touleier se Verkenners het versoek dat die Leierskapsvaardighedespesialisasie vir hulle aangebied word, en ons nooi nou namens Oord Pretoria-Oos enige Verkenner wat belangstel om die spesialisasie saam met hulle by te woon.
  • Transvaal GGN (Naweek) (3215)
    12 Aug 2016 Wapadrand
  • Transvaal GGN (Naweek) (3216)
    12 Aug 2016 Totius GGN
  • Transvaal GGN (Naweek) (3217)
    12 Aug 2016 Belfast GGN
  • Kaapland GGA (Aktiwiteit) (3207)
    19 Aug 2016 WK - PD ABO Spes
    Gr 4 spesialisasie aangebied tydens Wes-Kaap PD Spesialisasie naweek
  • Kaapland GGN (Naweek) (3208)
    19 Aug 2016 WK - Voorslag Afronding
    Voorslag Afrondingskamp vir gr 7 Voorslag kandidate in Wes-Kaap
  • Kaapland Gebiedsopleiding (3223)
    19 Aug 2016 WK - Staatmaker Kursus
  • Kaapland GGA (Aktiwiteit) (3209)
    20 Aug 2016 WK - PD Sr Godsdiens Spes
    Gr 5 spesialisasie aangebied tydens Wes-Kaap PD Spesialisasie naweek
  • Namibië Gebiedskamp (2822)
    22 Aug 2016 Gebiedskamp
    Die jaarlikse gebiedskamp
  • Vrystaat Gebiedsfunksie (2757)
    26 Aug 2016 Voorslag Gr. 7
    Die evalueringskamp vir Graad 7 Voortrekkers in Die Vrystaat.
  • Transvaal GGA (Aktiwiteit) (3218)
    26 Aug 2016 Theuns Meyer GGA
  • Transvaal GGN (Naweek) (3219)
    26 Aug 2016 Oord Goudrand GGN
    GGN
  • Kaapland Gebiedsfunksie (3225)
    26 Aug 2016 OK - Volwasse Opleiding
    Opleiding vir volwassenes in Oos-Kaap provinsie
  • Transvaal GGA (Aktiwiteit) (3220)
    02 Sep 2016 Die Kruin GGA
    GGA
    

Huidige Webwerf Aktiwiteit

Webwerf Gebruikers
Welkom aan gebruiker Joan Retief
Laaste 24 uur 4
Vorige 24 uur 4
Totaal 5089
Huidige Aktiwiteit
Besoekers 67
Lede 1
Totaal 68
Top 5 Gebruikers
Gerda Theron 29894
Voortrekkers Transvaal Gebiedskantoor 22813
Lizle Van Tonder 13014
Bonita Spiwak 12623
Sinta Robbertse 11266
Bladsy Populariteit
Nota Ons handhaaf 'n streng privaatheidsbeleid, maar kan ongelukkig nie beheer wat op sosiale netwerke gepos en gesê word nie. Die data-voer van ons faceboek groep bladsy hieronder, is dus uitgesonder van hierdie webwerf se privaatheidsbeleid.

Mees onlangse gekrabbel vanaf facebook

Besoek ons facebook bladsy

Die Voortrekkers

Die Voortrekkers bemagtig moderne Afrikaners, in besonder sy jeug, om as positiewe Burgers en konsekwente Christene suksesvol te wees. Met "suksesvol" word bedoel dat elkeen sy volle potensiaal sal bereik deur effektiewe persoonlike leierskap. Vir meer inligting oor Die Voortrekkers, volg asseblief die "Wie & Wat" skakel bo aan hierdie bladsy.

Gebied Kaapland

Kontak Besonderhede
Hesti Meyer
+27 86 122 3423

kplvoort@iafrica.com

Gebied Namibië

Kontak Besonderhede
Hanli Jacobs

swhkvoort@gmail.com

Gebied Transvaal

Kontak Besonderhede
Gerda Theron
+27 12 430 3914

Sel:  082 856 2981

Faks:  086 613 9934

transvaal@voortrekkers.org.za

admin@voortrekkers.org.za (Tvl.webblad/Sosiale Media/SAS)

 

Gebied Vrystaat

Kontak Besonderhede
Lynette Nortier
+27 72 651 0394

Faks: 086 613 9936      

vrystaat@voortrekkers.org.za

Hierdie werbwerf ondersteun strategiese doelwit 5 van die Voortrekkers se Toekomsplan vir 2013 - "Om in alle aspekte doeltreffend en effektief te wees, gemeet teen wêreldklas standaarde. " Die webwerf is getoets met al die moderne webblaaiers insluitend: Internet Explorer 9, Firefox, Chrome en Safari.

Stelsel Ontwerp © 2016 - Die Voortrekkers
Privaatheidsbeleid | Gebruiksterme